Ek vertrou op die Here. Ek het geleer om my tekortkominge te aanvaar en is toegewy aan ‘n lewenslange proses van leer en groei. Ek het ook geleer om my op die toekoms te rig en van die verlede te vergeet. God se wil vir my lewe is vir my baie belangrik. Hierdie site is bedoel vir my vriende en familie; om my stokperdjies en belangstellings saam met my te deel en te weet wat in my lewe aangaan. Geniet dit!
Wednesday, October 8, 2008
My Lekker staptog te Entabeni (Levubu) naby Louis Trichart: 25-27 Julie 2008
1 comment:
Lekker man, go for it
Post a Comment