Wednesday, October 8, 2008

Die groot begin

Ja hier gaan ons weer met die blogging. My broer, Tolla, het my genadiglik gehelp. Aanvanklik wou die blikskottel nie werk nie. Maar ek's nou in, so hier gaan ek... Wish me luck!

No comments: