Albie se site

Ek vertrou op die Here. Ek het geleer om my tekortkominge te aanvaar en is toegewy aan ‘n lewenslange proses van leer en groei. Ek het ook geleer om my op die toekoms te rig en van die verlede te vergeet. God se wil vir my lewe is vir my baie belangrik. Hierdie site is bedoel vir my vriende en familie; om my stokperdjies en belangstellings saam met my te deel en te weet wat in my lewe aangaan. Geniet dit!

Thursday, October 25, 2012

Kyk na video by: http://www.facebook.com/albie.lombard.1#!/photo.php?v=4789968838280&set=vb.1567627696&type=2&theater

Posted by Albie Lombard at 7:21 AM

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

My Besoeker meter

Getal "kan nie wag"-mense wat my website besoek het vanaf 02 November 2008 vir 'n brokkie nuus en om hul dors te les uit die beker van my kennis en kreatiwiteit ;-)

Followers

My Blog Argief stories

  • ▼  2012 (4)
    • ▼  October (4)
      • Kyk na video by: Christoff en Christofer Kyk ook n...
      • Kyk na video by: http://www.facebook.com/albie.lom...
  • ►  2008 (4)
    • ►  October (4)

Reekse en onderwerpe

  • Astronomieklub Aktiwiteite (1)
  • Staptogte (1)
  • Teleskoop Bou (1)

Die Latham-Dagboek

Lees hier oor die dagboek van Jane Latham (neƩ Dixon), 'n suster van een van my voorvaders, Richard Neptune Dixon, aan my ma, Dinah Dixon, se kant. Die boek gaan oor hul "groot trek" na Walvisbaai in Suidwes (Namibiƫ). Hul reis met ossewaens het van 1843 tot 1844 plaasgevind. Omswerwinge tussen Walvisbaai en die Kaap het nog tot ongeveer 1861 geduur. Wat 'n ongelooflike voorreg om te weet wat in die lewens van een van my voorouers, 170 jaar gelede, gebeur het!

Die Latham-Dagboek; 170 jaar oue voorouer-verhaal

  • Die Latham Dagboek

About Me

My photo
Albie Lombard
View my complete profile
Watermark theme. Powered by Blogger.